Kellie Waymire

Kellie Waymire
Geboortenaam Kellie Suzanne Waymire
Geboorte (1967-07-27)27 Julie 1967
Sterfte 13 November 2003 (op 36)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1994–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kellie Waymire (27 Julie 1967 – 13 November 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Playing by Heart (1998) en in die televisiereekse Star Trek: Voyager (1995), Star Trek: Enterprise (2001), en Six Feet Under (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy